Onteiening van eiendom sonder vergoeding

Volgens die instituut gaan die wetsontwerp die land se probleme vererger en dit bedreig die hoop op herstel. Daar gaan glo op 14 September gestem word oor die wetsontwerp, wat die weg baan vir die onteiening van eiendom sonder vergoeding. Mia gesels met Chris Hattingh, Senior Beleidsontleder by die Sentrum vir Risiko-analise oor die belangrike saak.

© Centre for Risk Analysis
Terms & Conditions | Privacy Policy
CMS Website by Juizi